Sermon No: 997-EERSTE BEGINSELS 2 - Geloof in GodSERMON TOPIC: EERSTE BEGINSELS- 2 - Geloof in GodSpeaker: Salome HighLanguage: AFRIKAANS Date: 7 September 2017Topic Groups: 1ST PRINCIPLESSermon synopsis: Eerste Beginsels Kursus - By Steve Maritz: English to Afrikaans translation done by Salome High.
Hebreërs 6:1-2
“Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fundament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God, van die leer van die doop en van die handoplegging en van die opstanding van die dode en van die ewige oordeel. ”
IP:Country:City:Region: |